Subscribers | 7,020 |
---|---|
Views | 3,818,779 |
Videos | 13 |
Country | ZA |
Created | Apr 2014 (11 years old) |
Topics | Rock_music Independent_music Pop_music Music |
Actions |
Copy all info to clipboard
You can use it to paste it into ChatGPT and analyze the channel |
Sanger en liedjieskrywer, Herman Kleinhans, is gebore in Sunland in die Oos-Kaap en bevind homself tans in die mooie Patensie.
Hy het sy deurbraak in die musiekbedryf gemaak toe sy groep, TWEE, die Afri-Visie
liedjieskryfkompetisie gewen het met die liedjie Ek Sweer. Hulle het verder gegaan
en diep spore in die Afrikaanse musiekbedryf gemaak met die albums Piekniek vir
twee en Sirkels.
Herman het reeds vyf solo albums en kortspeel plate opgeneem naamlik:
Vir Megan - 2015
Kamer 4 - 2017
Ruite Oop - 2020
EP in F - 2022
Kranse - 2023
Intussen het hy ook die musiek gekomponeer vir die gewilde Kyknet TV Reeks, Alles Malan. Wanneer hy nie musiek
maak nie, brei hy sy besigheid, Twee Vellies, uit en het tans winkels in Jeffrey’s
Baai, Port Elizabeth en Mosselbaai.
Published | Title | Description | Views |
---|---|---|---|
Dec 10, 2019 | Herman Kleinhans - KAGGEL | Video vervaardig deur Ebert Steyn Films. Liedjie gehermeng... | 9,344 |
Jan 12, 2017 | TWEE: Brandewyn | Hier is TWEE se eerste enkelsnit van 2017. Die CD tans land... | 197,492 |
Feb 24, 2015 | TWEE - Stukkies | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 78,705 |
Feb 24, 2015 | TWEE - Wag net bietjie | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 44,336 |
Feb 24, 2015 | TWEE - Mammon | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 40,410 |
Feb 24, 2015 | TWEE - Sproet vir Sproet | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 21,927 |
Feb 24, 2015 | TWEE - As die son | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 62,509 |
Feb 24, 2015 | TWEE - Sink | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 31,572 |
Feb 24, 2015 | TWEE Vloed | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 22,902 |
Feb 24, 2015 | TWEE - Kaggel | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 83,402 |
Feb 24, 2015 | TWEE Roetes | Vir meer inligting besoek: www.facebook.com/tweemusiek Die ... | 28,997 |
Sep 03, 2014 | TWEE - Vloed | TWEE is 'n nuwe Afrikaanse Duo. Vir meer inligting en lied... | 96,233 |
Jun 19, 2014 | TWEE - Vloed | TWEE is 'n nuwe Afrikaanse Duo. Vir meer inligting en liedji... | 1,353 |